Ontmoet ons span

Een uit elke vyf Suid-Afrikaners is gediagnoseer met een of ander sielkundige toestand. Om die eise van die lewe met groter sukses aan te pak is noodsaaklik; daarom is dit vir die gespesialiseerde kenners van Schickerling/ Awerbuck inc belangrik om die breër publiek met die relevante inligting en kennis te bewapen. Ongeag die toestand waaronder iemand gebuk gaan – trauma, depressie, selfveroordeling, gewigsprobleme, familiekrisisse, verslawing, noem maar op – ons staan enige persoon by: van kinders en tieners tot by volwassenes; in groepsverband en individueel.

Lees meer oor ons span

Image is not available
Image is not available
Image is not available
Image is not available
Image is not available
Image is not available

Louis Awerbuck

Louis Awerbuck

Image is not available
Image is not available

Karin Gerber

se terapeutiese voorkeur is om kinders d.m.v. spelterapie te bemagtig om emosionele hindernisse te hanteer. Haar ervaring sluit leerhindernisse en outisme in. Sy is tans besig met opleiding deur die ISST (International Society of Sandplay Therapy) om ‘n internasionaal gesertifiseerde sandspelterapeut te word.
Lees meer oor Karin

Image is not available
Image is not available

is ‘n voorligtingsielkundige (counselling psychologist) met ‘n spesiale belangstelling in die geestesgesondheid van vroue. In terapie werk sy graag saam met haar kliёnte aan probleme soos eet- en ander verslawings, postnatale depressie, die verwerking van miskrame, aanpassingsprobleme.
Lees meer oor Christine

Image is not available
Image is not available

Karin Gerber

Johannes Schickerling

Anton Böhmer

Christine Nell

is ’n gekwalifiseerde BWRT (Brain Working Recursive Therapy) traumaterapeut wat in persoonlikheidsversteurings en gedrags- en gemoedversteurings van kinders en tieners spesialiseer. Hy is ook 'n spesialis op die gebied van verslawing.
Lees meer oor Johannes

fokus op individuele terapie met volwassenes, asook op neurosielkundige (of kognitiewe) evaluasies. Sy evaluasies is ook nie alleen beperk tot ouer persone
nie, maar sluit enige persoon in wat bekommernis oor geheue en ander vermoëns mag hê.
Lees meer oor Anton

Schickerling/ Awerbuck
inc.
compassionate
confidential
care

spesialiseer al etlike jare lank in
algemene psigoterapie met volwassenes, sielkundige assessering en sportsielkunde. Hy is ‘n kliniese sielkundige wat sedert
1995 in privaat praktyk is. Louis is ook intensief betrokke by konsultasie aan maatskappye vir leierskapsontwikkeling, opleiding, spanontwikkeling, keuring en plasing.
Lees meer oor Louis

Slider

{ kontak ons}


Adres:

15 Dennerand
Dalsig
Stellenbosch
Wes-Kaap
Koördinate-33.948535,18.857897
Telefoon nommer : +27 21 883 3272
Praktyk nommer: 9990860000772569